
Indien jy enige bydrae wil lewer stuur n
e-pos met versie/gediggie en jou naam na
die volgende adres
![]()
"Elke donker wolkie het 'n silwer randjie"
![]()
"Ek het gesoek na 'n gelukkige
einde.
Ek kon nie een kry nie nou vat ek maar 'n nuwe begin"
![]()
"Elke dag bring genoeg
moeilikheid van sy eie.
´n Mens wat met oë vol trane
na die lewe kyk,
sien in alles ´n reënboogglans wat vir ander onsigbaar is.
Om die lig na waarde te skat,
moet jy ook weet hoe donker dit kan wees...
En om uiteindelik by die reënboog uit te kom,
moet jy ook trane ken.
In elke ervaring, elke stukkie van die lewe
is daar iets om oor dankbaar te wees.
Maak jou hart en oë oop vir al die mooi dinge
wat die lewe aanbied,
want daarin is salf vir die seer."
![]()
Geniet
die bladsye en kom loer gou weer in
![]()
Koppige
Dogter! |
'n Briefie van Jesus (vir die Vrou) |
|
|
Tia se e-pos adres
The JavaScript Source