rose with water drops.gif (9835 bytes)

MY Spesiale Vriendin

mY LIEWE INTERNET VRIENDIN
Jy is daar as ek jou nodig het,
as ek wil uiting gee,


AL LUISTER JY NET,  WANT
Met vriendskap en begrip,
help jy my laste dra.

Dis wonderlik om 'n vriendin
soos jy te hê, een wat weet.
...

ONS DEEL DIESELFDE SEERKRY....
DAAROM KAN ONS MEKAAR BYSTAAN,
MEKAAR ONDERSTEUN.

Daarom wil ek hê jy moet weet
ek is bevoorreg om 'n

vriendin soos jy te hê.

dANKIE VIR JOU VRIENDSKAP!!!

                                                    Opgedra aan MONICA
                                                   Met liefde - tia

[Tuis]  [Indeksblad  2]