|
As ek jou liefde wen | |
|
Liefling as ek jou liefde wen, | ||
|
sal ek op aarde niks meer vra - | ||
|
Ek sal met trots jou troupand dra. | ||
|
Elke wens van jou sal ek vervul, | ||
|
liefling as ek net jou liefde wen, | ||
|
is daar niks wat ek begeer. | ||
|
Ek sal jou bemin my lewe deur, | ||
|
wanneer ek al jou liefde wen. | ||
|
Ek weet, wanneer jy weggaan sal | ||
|
ek verlang kan jy nie verstaan. | ||
|
Vir my is daar geen ander een . |
| |
|
moet my nie verstoot, | ||
|
laat my nie alleen. |