Dankie

Ek se elke dag dankie dat jy in my lewe gekom
het en vir die baie spesiale gevoel
wat daar tussen ons is.

 

Daar is baie min mense wat mekaar so volkome verstaan
en aanvul soos ek en jy.  Ons kan ten alle tye
volkome eerlik wees oor hoe ons voel
sonder vrees vir misverstand,
presies se wat ons bedoel. 

Jy is die mooiste iets wat daar in my lewe is
en daarom sê ek elke dag dankie vir
wat daar tussen ons is.
                                          Skrywer Onbekend

Enige Bydrae - E-Pos my gerus

                Fontein van liefde

                                                 guestan.gif (20400 bytes)          
                                   Teken my gaste Boek            

[Tuis]   [Indeksblad  2]

setstats 1