ie lewe is .....
ie lewe is 'n uitdaging - gryp
dit
ie lewe is 'n stryd - aanvaar dit
ie lewe is 'n avontuur - waag dit
ie lewe is 'n droefheid - oorkom dit
ie lewe is 'n tragedie - trotseer dit
ie lewe is 'n plig - doen dit
ie lewe is 'n spel - speel dit
ie lewe is 'n lied - sing dit
ie lewe is 'n geluk - neem dit
ie lewe is 'n droom - verwesenlik dit
ie lewe is 'n reis - voltooi dit
ie lewe is 'n behoefte - vervul dit
ie lewe is 'n skoonheid - loof dit
ie lewe is LIEFDE - geniet dit