Die ontdekking van ware liefde
Met hartstog, maar ook teerheid
het ons mekaar gevind
En nou is ons losmaaklik
aan mekaar verbind.
Eers was daar net vriendskap
en toe met huiwering,
die wete dat daar liefde
is in elke sagte aanraking.
Met oë wat in die hart inkyk
het ons mekaar ontdek, ontgin,
en daar het vir ons
die wonder van ons lewe
saam begin.
Woorde is oorbodig
daar is volkome begrip
vir mekaar in die liefdes-,
vriendskap verhouding wat ek en jy ervaar.
Ek is lief vir jou.
[SKRYWER ONBEKEND]
[Tuis]
[Inhoudsbladsy 2]
Gratis "JavaScripts" deur
by The JavaScript Source