Tia se plekkie
U luister na "Dreams,Dreams,Dreams" midi

  Tia

DROME

Ons almal droom, en somtyds wonder ons wat die betekenis daarvan is.

Die handleiding is bedoel vir mense wat glo hulle drome beteken iets

Daardie onverstaanbare drome wat ons so dikwels onthou in die oggende, behoort voortaan betekenis te hê.
                                                                                               ***************************************                                                                            
Christene mag sensitief wees oor die inhoud van die uitlegging van drome

***********************

Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir die egtheid in die uitlegging van die drome nie aangesien die oorsprong en die skrywer aan my onbekend is .

                                                                                                        

A - C

 

D - F

 

G - I

 

J - L

 

M - O

 

P - R

 

S - U

 

V - Z

 

Vind u hierdie bladsy interessant

E-pos hom aan 'n vriend/in

 

E-pos die bladsy aan 'n vriend/in

     guestan.gif (20400 bytes)          
   Teken my Gaste Boek          

 

[Tuis]  [Indeksblad  2]