![]()
|
Goue Vriendskapsbande
|
![]()
|
Vriendskap is 'n goue ketting |
||
die skakels vriende teer |
||
Dit word soos duur juwele |
||
gekoester en waardeer |
||
Dis sterk aaneen gevorm |
||
deur liefde diep en trou |
||
en word deur soet herrinerings |
||
versorg en blink gehou. |
||
En wyl die jare voortsnel |
||
behou dit glans en prag |
||
want vriendskap hou sy waarde - |
||
gee vreugde dag na dag. |
||
Dit is 'n wondergawe - |
||
'n krag wat nooit verkoud. |
||
en wie het 'n vriend/in wat verstaan |
||
is ryk ..... meer as goud |
||
Die goue vriendskapsbande |
||
sal elke toets deurstaan |
||
en harte stewig saamsnoer |
||
wyl harte kom en gaan |
||
'n Vriend se waarde kan slegs aan die hart gemeet word. |
Teken my gasteboek
<