U luister na "The
Rose" midi



Hartsgeskenke....
Dit is nie dinge wat ons koop
wat ons verryk of verbly nie, maar
wel die "geskenkies van die hart",
deur geld nie te verkry nie.
'n Glimlag bly, 'n woordjie sag,
'n hoofknik stil en teer,
is alles geskenkies
uit die skatkis van die Heer.
Dit is dinge wat ons nie kan koop want
dit is onmoontlik om met geld of goud
bedagsaamheid en liefde te bekom.
Dis lewensskatte wat ons nooit
met geld te koop kan kry en
ryklik is die loon van hul
wat dit so mild versprei.
[skrywer onbekend]



[Tuisor
Teken My Gaste Boek
[Tuis] [Indeksblad
2]