U luister na "Sometimes when we
touch" midi



Jy

Jy het stil,
stil in my hart gesluip en 
dit is so
dat jy al dieper daarin kruip.
Ek
wil my alles net vir jou gee
en
my lewe met jou deel.
Kyk
diep in my oë en jy sal sien al
my
liefde word daarin geopenbaar.


Raak
my lippe saggies aan met joune en
jy
sal weet wat in my hart aangaan.
Neem
my hand en voel my
liefdesband
wat om jou span.
Neem
my nou en vir altyd net as
joune
en deel my liefde.



e-pos my met enige kommentaar, voorstelle of bydraes