![]() |
|
|
|
||
Eens in my diepste wese ..... |
||
is daar 'n fluistering, 'n wete |
||
dat dit wat tussen ons twee is |
||
meer as net vriendskap is. |
||
Ons twee moet maar vir eers aanhou |
||
om net op vriendskap voort te bou |
||
maar jy weet wat ek bedoel |
||
want dit is iets wat ons albei voel. |
||
Al weet ek nie hoe die toekoms lyk |
![]() |
|
kan ek met vreugde voorentoe kyk |
||
want die wete is 'n vrolike lied |
||
jy is baie meer as net 'n vriend. |
Teken my Gaste Boek
[Tuis]
[Indeksblad 2]