Mooi gedagtes vir die vrou


Op hierdie bladsy:

Om mooi te wees......
Digby ons.......
Krag van Bo......

Om mooi te wees.....

Om mooi te wees, moet die hart van die vrou altyd:-

 Soos gras wees wat deur diere afgevreet word, maar altyd weer groei - seer moet dit nie dood maak nie.

Dit moet helder wees, soos ‘n fontein wat deur diere vuil getrap word, maar daarna weer helder word – ‘n man moenie sy modderspore daarin agterlaat nie.

Dit moet wees soos die rooidag wat die donker nag oorwin – swaarkry moet dit nooit onderkry nie.
                                                              [skrywer onbekend]
                                            


                                       
Digby ons...

Digby ons begin die pad wat na ons droomland lei…… Elkeen het die mag om sy drome verwesenlik te kry. Binne ons bereik is die vreugde waarna elkeen smag …. Maar binne in ons self lê ook die kuns om alles waarna ons strewe, waar te maak in ons lewe.            

   Amanda Bradley


 

                                                               Krag van bo.....

Dit is maklik om te haat, maar om lief te hê is krag van bo.   Dit is die sterkste en wonderlikste mag wat die grootste haat kan oorwin.
                                                        [skrywer onbekend]

 

                      guestan.gif (20400 bytes)             
                          Teken my Gaste Boek                


[Tuis]    [Indeksblad  2]