My Wens vir jou
Vir al die blyke van liefde, wat wys dat jy my bemin
Vir al die wonderlike drome en herinnerings wat ons omring
Vir al die dae wat verby is, en die môres wat nog kom
Wens ek jou net soveel vreugde as wat ek van jou bekom "Iemand"
Teken my Gasteboek
[Tuis] [Indeksblad 2]