star-fall[1].gif (8808 bytes)

star-fall[1].gif (8808 bytes)
Nog 'n kans

As ons nog 'n kans kon hê
om ons dae te herleef,
ons foute reg te maak
en na edelheid te streef.

As ons nog 'n kans kon hê
om ons kennis te gebruik,
sou ons miskien tot skadus van
God's voorbeeld kon ontluik.

Maar alhoewel ons nie
kan omdraai nie, kan ons tog
uit ons foute leer, die toekoms
bied mos nog 'n kans.

Onthou

PROBEER NET WEER!

star-fall[1].gif (8808 bytes)

[Tuis]   [Indeksblad  2]