![prettyroses[1].gif (829 bytes)](../images/sukses2.gif)
SUKSES![prettyroses[1].gif (829 bytes)](../images/sukses2.gif)
As
jy dink jy is verslaan, dan is jy
as jy dink jy kan nie, dan kan jy nie
As jy graag wil wen, maar jy kan nie
is jou kans om te wen maar klein.
![prettyroses[1].gif (829 bytes)](../images/sukses2.gif)
As
jy dink jy verloor, is jy verlore
want ons sien maar al te duidelik
dat sukses by die wil begin
Dit word in die gemoed gebore.
![prettyroses[1].gif (829 bytes)](../images/sukses2.gif)
'n
Wenner is nie altyd iemand
wat die vinnigste of die sterkste is nie
Nee, die wenner is die een
wat dink en weet hy kan!
![prettyroses[1].gif (829 bytes)](../images/sukses2.gif)
Jy kan!!!!!!!
Teken my Gaste Boek
[Tuis]
[Indeksblad 2]