U luister na " Endless love"

              rose_with_water_drops.gif (9835 bytes)

               Verlange

Binne is dit seer....die verlange

 

Skrik wakker snags.... bang

 

Wil jou graag teen my voel


Jou inneem in my liefdespoel


Mis jou so erg


Dat dit al my energie verg

 

Om weg te bly van jou


Die een van wie ek hou!
                             KK

 

                                                   [Tuis]   [Inhoudsblad 2]