


Leun
op My![]()
|
| Geliefde, leun op My |
| want Ek gee om vir jou. |
| Laat My krag jou ondersteun |
| My liefde jou dra, en My lig jou lei. |
![]() Ek is hier vir jou -- |
| Elke oomblik van elke dag. |
| Leun op My. |
| Ek sal jou deur jou pyn help. |
![]() Ek sal jou oë wees, wanneer |
| jy voel jy kan nie meer kyk nie. |
![]() Ek sal jou ore wees, wanneer jy |
| nie by magte is om te hoor |
| wat gesê moet word nie. |
| Ek sal jou hart wees, |
altyd vol moed en hoop.![]() |
| Leun op My en vertrou My. |
| Ek is jou rots, jou skuilplek |
| jou alles wat jy ooit mag nodig hê. |
|
|
| Ek het jou lief, en sal jou |
![]() Geliefde, kom leun op My! |