Liefste "PC"

Het enige iemand jou al ooit vertel
Hoe spesiaal jy is?
Die lig wat jy uitstraal
mag selfs die donkerste ster verlig.

Het enige iemand jou al vertel
Hoe belangrik jy ander laat voel?
Iemand iewers laat glimlag
Oor liefde so eg.

Het enige iemand jou al ooit vertel
Dat die kere wat hartseer is hul metgesel
Jou e-pos hul ietwat laat glimlag
Inderdaad maak dit hulle bly.

Vir die tyd wat jy spandeer om iets te stuur
En te deel wat jy ookal ontvang
Daar is geen woorde om jou te bedank
Maar iemand dink jy is spesiaal.

Het enige iemand jou al ooit vertel
Hoe lief hulle jou het?
Wel my liefste "aanlyn" vriend
Ek vertel jou nou.

                    14 November 2000

Terug na Inhoudsblad