Verby

Daar is iemand wil in my plek wil staan
wat my graag uit jou gedagtes wil haal

Al dink mense dit is klaar en verby
weet ek daar is iets wat altyd sal bly

Elke skemer bring die groot verlang
na ons liefde en ure saam.

Jy is altyd naby,
en dit sal my altyd bybly.
Jy, ja jy is in elke droom.

Sien jy saans of soms die suiderkruis,
dit is wat  ek jou nog wou wys.

Daar is soveel drome soveel wense,
in my hart sal jy bly voortbestaan.


Laat dit goed gaan!

Terug na Inhoudsblad